Mp3 Liedboek
Die Liedboek in mp3 hier is net 'n paar wat gewild is beskikbaar in mp3 audio op die tabel langs aan vir u om na te luister. Al die liedere word gespeel deur Salome Nel. Sou u van die liedere hier beskikbaar benodig wat u nie meer n orrelis het nie, kan u my kontak by ngsederpark@gmail.com of Sel no +27 72 349 7435 vir meer inligting
.

Orreliste Salomè Nel
