Tuisblad .
Welkom by die webwerf van N.G.Sederpark Gemeente in Lichtenburg. Die webwerf is geskep op aanvraag van ons gemeente lede in die buiteland om hulle met 'n boodskap te bedien in ons eie moedertaal. Op die webwerf gaan ons weekliks 'n nuwe boodskap 'n vol lengte preek in mp3 formaat plaas. U sal dan die boodskappe kan luister of aflaai na u rekenaar in baie ekonomies grote (3-5mb) per boodskap. As u die skakels bo of in die blad klik sal u by die verlangde bladsye uit kom. Indien u 'n versoek of enige navrae het aangaande die inhoud van ons webwerf, of enige ander versoeke kan u die webadministrateur kontak ons sal ons beste doen om u te akkomodeer. Indien u enige navrae het kontak die Web administrateur by ngseder@webmail.co.za.