|MP3 preke 2026| |MP3 Preke 2025 ||Liedboek| | |Kontak | |Salome MP3|| |Kalender PDF| |Kalender Word |SP Bundel |

  • Welkom by die webwerf van N.G.Sederpark Gemeente in Lichtenburg. Op die skakels bo kan u na die inhoud gaan kyk

    Daar is talle liedere beskikbaar waarna u kan luister en aflaai soos dit u pas. Op die skakels Liedboek en Bundel asook op Salome mp3 sal u vind dat wanneer u oor die lied nommers met u muis gaan sal u die name vind. As u op enige lied klik met u muis se linkerknoppie op die lied dan kan u daana luister. Sou u die lied wil aflaai na u rekenaar klik net met u muis se regterknoppie op die verlangde lied dan sal 'n venster verskyn. Kies "Save link as" dan kan u kies waar u dit wil stoor .Al die liedere is geskik virgemeente sang met gewone inleiding en afsluiting.Sou u belang stel om 'n voledig' stel liedere te verkry vir Gemeente sang Kontak my vir meer inligting by ngsederpark@gmail.com of selfoon No: +27 72 349 7435

     

     

  • Kopiereg © 2011,Ontwerp deur David Burger >Privaat Webadministrator David : dalwyn@vodamail.co.za